请输入您要查询的俚语:

 

俚语 masinter
释义

Masinter

Esoteriese taalgebruik vir zoll.
(Esoteric use for joint in Afrikaans)
1. (Dialoog tussen 'n seun, sy moeder en 'n boesemvriend)
Moeder: Okay, geniet julle braai en gedrae julself hoor!
Seun (aan sy moeder): Dankie ma, ek sal julle laat weet wanneer ons daar aankom.
Seun (draai na sy vriend): Het ons als vir die braai?
Vriend: Ja my ou, ek het ons steaks en 'n vars masinter. Ons gaan seker die braaibroodjies daar bou of hoe?
Seun: Kief, ja. Dit klink of ons als het, kom ons vat die pad!
Seun (draai terug na sy moeder en soengroet haar): Dankie ma, lykmy ons het als. Koebaai!

2. Hey bra, roll gou vir my 'n vars masinter, die huidige een is op sy laaste bene.
随便看

 

英语俚语辞典收录了3210630条英语俚语在线翻译词条,基本涵盖了全部常用英语俚语的翻译及用法,是英语学习的有利工具。

 

Copyright © 2000-2023 Newdu.com.com All Rights Reserved
更新时间:2024/9/20 22:45:51